skip to main | skip to sidebar

Framesby '97

Hello almal. Ek voel met al hierdie moderne tegnologie wat ons het moet ons dit ten volle benut. Ek wil hierdie "website" begin sodat al ons vrinne van matriek klas 1997 (en ander) in kontak kan bly. Ons kan fotos opsit en mekaar bietjie vertel wat ons nou aanvang in ons lewe. Hopelik sal ek dit nou en dan "update" Groete Calvin

Thursday, 22 March 2007

n Paar van ons skool vriende nog in kontak

Posted by Calvin Blignault at 14:49 No comments:

n paar fotos




Posted by Calvin Blignault at 14:44 No comments:
Home
Subscribe to: Posts (Atom)

Blog Archive

  • ▼  2007 (2)
    • ▼  March (2)
      • n Paar van ons skool vriende nog in kontak
      • n paar fotos

About Me

Calvin Blignault
Matriekuleer in 1997 1998-2005: Geswot vir Meganiese Ingeneeur by PE Technikon, Nelson Mandela Metropolitan University (NMMU) 2006 tot nou: Werk in Cambridge, UK as Projek ingeneeur Ek het hopeloos te lank geswat, ha ha, maar dit was tog die moeite werd op die ou einde. Ek bly nou tydelik hier om lekker te spaar, ondervinding op te doen en net die wereld te sien. Ek beoog om terug Port Elizabeth toe te kom in 2009, maar wie weet, miskien vroeer, miskien later.
View my complete profile