Thursday, 22 March 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)
Hello almal. Ek voel met al hierdie moderne tegnologie wat ons het moet ons dit ten volle benut. Ek wil hierdie "website" begin sodat al ons vrinne van matriek klas 1997 (en ander) in kontak kan bly. Ons kan fotos opsit en mekaar bietjie vertel wat ons nou aanvang in ons lewe. Hopelik sal ek dit nou en dan "update" Groete Calvin